Jou gesinskode
Jou kinders teken in by met hierdie kode, hul voornaam en hul PIN. Moenie die kode met ander gesinne deel nie.
Sit Kop Klaar op die foon
Maak kopklaar.getontrack.co.za/teken-in in Chrome of Safari self oop (nie vanuit Gmail of WhatsApp nie) en meld jou kind aan. Dan:
- Android (Chrome): tik op die drie kolletjies bo regs en kies Installeer app.
- iPhone (Safari): tik op die Deel-knoppie onder en kies Voeg by tuisskerm.
Dit werk dan soos 'n gewone app, ook sonder sein.
Kinders
Voeg jou eerste kind hieronder by.
Betaling
R250 per kwartaal vir die eerste kind, en R200 per kwartaal vir elke volgende kind.
Bank: Capitec Business Rekeninghouer: Trident Risk Solutions (Pty) Ltd Rekeningnommer: 4001729598 Takkode: 450105 Rekeningtipe: Spaarrekening
Verwysing:
Stuur asseblief jou bewys van betaling na info@ontrack-systems.co.za. Ons maak toegang gewoonlik binne een werksdag oop nadat die geld in ons rekening is.
Trident Risk Solutions (Pty) Ltd is die maatskappy agter Ontrack Systems en Kop Klaar.